Loading...
Please wait, while we are loading the content...
Similar Documents
The Release of Luteinizinc Hormone { Lh ) in Ewes Deprived of Prolactin during Lactaticin
| Content Provider | Semantic Scholar |
|---|---|
| Author | Louw, Brian Peringuey. Lishman, Arthur William. Botha, Willem Abraham Arangie, Patricia A. R. Poultney, B. G. Grinter, Mark Reseorch, Cedara |
| Copyright Year | 2010 |
| Abstract | In 'n studie wat ten doel gehad het om viu te stel of prolaktien sekresie in lakterende ooie 'n nadelige effek uitoefen op die vryrtelling van LH, en die reaksie van die eierstokke teenoor gonadc'trotien stjmulering, is 20 ooie wat oor 'n tydperk van agl dae gelam het, in fwee vergelykbare groepe van l0 diere elk verdeel. Tussen dag 10 en 20 port-partum i.s die ooie in die een gro€p 12-uurlikr ingespuit (onderhuids) met I ,2 mg ergocornine watentof rnaleinaat ( EC), 'n ef fektiewe onderdrukker van prolaktien sekrerie. Gedurende dieselfde periode is d^ie ooie in ,lie tu,eede groep, wat gedien het as kontroles, met tus$enposesyan l2 uur ingespuit met 1,0 cm3 van d.ie EC oplosmiddel. Alle EC-behandelde en kontrole ooie is op dag 2l binnespiers ingespuit met 50ptggonadofiofienvrystell ingshormoon (Gn-VH). Vir die daaropvolgende ser uur u bloedmonsterr met tussenposer van 15 minute verkry van elke ooi. Op dag24 port-padurn i3 die ooie onderwerp aan 'n buikoperasie, en die voorkoms van ovulasie aangeteken. Vanaf dag 24 tot op dag 60 post-partunl ir koggeiramme twee keer daagliks by die ooie geplaas om die voorkoml van e.rtrus te bepaal. Al die ooie het 'n LH-piek getoon na inrpuiting van die Gn-VH. Die grootte en duurte van die LH-pieke het aancienlik gevarieeT tusen individuele diere. Die arca onder die LH kurwe ('n aanduiding van die totale howeelheid LH vrygestel) na toedicning van Gn-VI{ was 246,9 +37,9 mmz in die EC-behandelde, en 208,5 t 66,0 mm' in die kontrole ooie. Flierdie verskil was nie rtatirties betekenisv*ol nie. Drie EC-behandelde, en vier kontrole ooie het ge ovuleer nadal die Gn-VH toegedien Ls op dag 2l post-partum Vanaf dag 2l tot en met dag 6L'l post-partum het geen ooi tekens van estrus getoon nie. Die resullate wal rn die EC-behandelde en kontrole ooie verkry is, is saamgevoeg. Die area onder die LH kurwe in die diere wat ge-ovuleer het na (ln-Vll toediening (303,8 1,90,9 -rn2) het nie betekenisvol verskil van die verkry in die ooie wat nie ge-owleer hel n ie (186,7 +33,0 mml) . Ses van die nege ooie (66,793 rvat toegeneem het in massa tussen dag I en 2l post-partum het ge.ovuleer nadat Gn-VH toegedien is, terwyl ovularie plaesgevind het in slegs een van die agt ooie (I2,5%) wat gedurende hierdie periode in massa afgeneem het. Weens die variasie in die LH responsie was dit nie moontlik om vas te stcl of die onderdrukking van prolaktien sekresie in laktetende ooie lei tot 'n verhoogde vrystell ing van I-H, en 'n verbeterde reaksie van die eientokke teenoor gonadotrofien stimulasie, al dan nie" |
| File Format | PDF HTM / HTML |
| Alternate Webpage(s) | http://www.sasas.co.za/sites/sasas.co.za/files/Louw6Issue2_1.PDF |
| Language | English |
| Access Restriction | Open |
| Content Type | Text |
| Resource Type | Article |