Loading...
Please wait, while we are loading the content...
Similar Documents
Some thoughts on assessment methods used in clinical legal education programmes at the University of Pretoria Law Clinic and the University of the Witwatersrand Law Clinic
| Content Provider | Semantic Scholar |
|---|---|
| Author | Haupt, Franciscus Mahomed, S. H. |
| Copyright Year | 2008 |
| Abstract | Hierdie artikel bevat enkele gedagtes oor die assesseringsmetodes in die regskliniese programme van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van die Witwatersrand se regsklinieke. Ten spyte van die toename en uitbreiding van kliniese regsopleiding deur middel van regsklinieke verbonde aan Regsfakulteite in Suid Afrika, is daar nog weinig gepubliseer rakende assesseringsmetodes in regskliniese opleiding. In hierdie artikel word summatiewe assessering by die Regskliniek van die Universiteit van Pretoria en die Regskliniek van die Witwatersrandse Universiteit ontleed en vergelyk. Verskille in die struktuur en organisasie van die klinieke, sowel as in die aard en omvang van die programme deur hulle aangebied, word aangetoon. Die assesseringsmetodes van die klinieke word vervolgens vergelyk. Dit sluit in assessering van studenteportefeuljes, geskrewe toetse en werksopdragte en mondelinge eksamens sowel as self-, portuurgroepen kliente-assessering. Ten slotte word daar gepoog om die vooren nadele van die verskillende assesseringsmetodes en -modelle aan te toon en te verduidelik hoe die assesseringsmetodes deur die struktuur van die kliniek beinvloed word. |
| File Format | PDF HTM / HTML |
| Alternate Webpage(s) | https://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/10347/Haupt_Some(2008).pdf?isAllowed=y&sequence=1 |
| Language | English |
| Access Restriction | Open |
| Content Type | Text |
| Resource Type | Article |