Loading...
Please wait, while we are loading the content...
Similar Documents
The human rights paradox of lesbian, gay, bisexual and transgender students in South African education
| Content Provider | Semantic Scholar |
|---|---|
| Author | Vollenhoven, Willem Johannes Van Els, Christo J. |
| Copyright Year | 2013 |
| Abstract | Die menseregte-paradoks van lesbiese, gay, biseksuele en transgeslagtelike studente in die Suid-Afrikaanse onderwys Onlangse navorsing toon duidelik aan dat benewens geslag, seksuele orientasie waarskynlik die volgende sleuteleienskap is wat bepaal wie ons as mense is. Seksuele orientasie is een van die belangrike aspekte wat 'n persoon se identiteit, persona, selfbeeld, samehorigheid, gelykheid en waardigheid bepaal. Wanopvattings en vooroordele lei dikwels tot emosionele, sielkundige en woordelikse diskriminasie of viktimisasie, en kan selfs tot fisiese geweld teen lesbiese, gay, biseksuele en transgeslagtelike (LGBT) student lei. Hierdie artikel ondersoek eerstens historiese voorbeelde van menseregteskendings teen LGBT-mense in Suid-Afrika, sowel as voorbeelde van teenswoordige menseregteskendings teen LGBT-mense, ten spyte van duidelike rondwetlike bepalings in hierdie verband. Ten einde die onderliggende faktore wat sulke skendings meebring te verstaan, word sosiale wanopvattings aangaande LGBT-mense ondersoek, gevolg deur 'n bespreking van wat biologiese navorsing aangaande LGBT-orientasie aan die lig gebring het. Die Menseregtekommissie berig dat fisiese en sielkundige misbruik van LGBT-studente is menseregteskendings wat dikwels in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel voorkom. Die artikel voer aan dat stilswye, wanopvattings, miskenning sosiale vooroordele aangaande seksuele orientasie 'n "verskuilde kurrikulum" skep wat LGBT-studente se reg op waardigheid en gelykheid skend, en 'n paradoks meebring met die grondwetlike waardes wat Suid-Afrika se demokratiese bestel onderle. |
| Starting Page | 263 |
| Ending Page | 284 |
| Page Count | 22 |
| File Format | PDF HTM / HTML |
| Volume Number | 46 |
| Alternate Webpage(s) | http://dspace.nwu.ac.za/bitstream/handle/10394/13813/2013The_Human_rights.pdf?isAllowed=y&sequence=1 |
| Alternate Webpage(s) | http://www.scielo.org.za/pdf/dejure/v46n1/15.pdf |
| Alternate Webpage(s) | http://www.dejure.up.ac.za/images/files/vol46-1-2013/Chapter%2014.pdf |
| Language | English |
| Access Restriction | Open |
| Content Type | Text |
| Resource Type | Article |